Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart.
Hy was oudergewoonte doenig op sy plaas in Boon, Noordwes, toe ’n “stert” sy oog vang, maar hierdie keer was dit nie ’n bees wat ’n lastige vlieg wou looi nie.
Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart.
Die wetenskaplikes van die toekoms word nie werklik voldoende toegerus om die volle konteks rakende hul navorsing in ag te neem nie.
Swemmers in Tafelbaai het vanjaar te make met groot getalle perserige jellievisse in die see wat hulle steek en ’n brandende pyn, soms in hul gesig, veroorsaak.
Varke wat by die Baviaanspoort-gevangenis buite Pretoria aangehou word, is glo so maer dat hulle vir kos skree.
Chaos het Dinsdagmiddag in ’n gewilde restaurant in Brackenfell uitgebreek toe ’n man ’n “vuurwapen” uitgepluk en gedreig het ...
’n Ma van Table View is na bewering voor haar dogter (11) aangerand en “vieslike goed” toegesnou nadat sy glo ’n handsakdief ...
Geniet die luisterboek vir Maart! 'Die skuiling' deur die topverkoper-skrywer Helena Hugo is die luisterboek vir Maart. Hierdie luisterbederf is tweede in die Berdine-drieluik.
“Volgende jaar Januarie of Februarie (2024) gaan jy met jou eie oë sien wat in Middelpos en Diazville gaan gebeur! Dit gaan ...
Die inhegtenisneming van ’n Johannesburgse vrou Maandag weens haar beweerde betrokkenheid by bedrieglike handel in koltan, is “ ’n deurbraak in die stryd teen georganiseerde misdaad”, sê die Valke.
Die 15-malige major-wenner Tiger Woods was weer onder die mes – dié keer vir ’n geskeurde sening in sy linkerhak.