"Een Wêreld, Een Tuiste, Een Hart." Dit is die tema vir Wêreld-hartdag op 29 September 2011. Die Hart- en Beroertestigting van Suid-Afrika (HBSSA) daag alle Suid-Afrikaners uit om net een ding te doen ...