Die eerste fondsinsameling vir dié koorlede is op 7 Maart in die NHS-skoolsaal gehou. Die gewilde sanger, Riaan Benadé, het opgetree. Die aand is afgesluit met ’n spesiale optrede van Benadé se ...