Een van die koorgroepe van die Laerskool DF Malherbe wat ou, tradisionele liedjies tydens hul konsert weer nuwe lewe gegee het. VANDERBIJLPARK. – Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) ...
Afrikaans is ‘n taal wat kleurryk en klankryk is en bowenal kreatiwiteit aanwakker veral na aanleiding van die uitstekende Oor Een Stem musiekproduksie wat by die 2017 Aardklop Kunstefees te sien is.
Ollie Viljoen, die trekklavierlegende, het boeremusiek vir eers verruil vir die betowerende klanke van jazz en blues. “Ons het besluit ons wil ‘n Blues-Jazz album maak, maar alles in Afrikaans. Ons ...