Byna drie weke nadat ‘n hoërskoolmeisie ‘n ander leerling aangerand het en dit op sosiale media verskyn het, het nog ‘n beeldopname van twee meisies van dieselfde skool wat mekaar met die vuis bykom, ...
‘n Onderwyser is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n leerder met ’n metaalpyp pakslae gegee het. Volgens die kind, Allisandro Phillips (11), was daar twee meisies wat gedurende pouse baklei het. Hy en ...