NETBALAFRIGTER Rochel Pretorius (40) is ’n kalm breier wat alle besluite versigtig oordink en groot rustigheid na haar span oordra. Met ’n onblusbare passie vir netbal is dit geen verrassing dat sy ...